storiet v.2
sign in
Capa de Pieternella van die Kaap

a novel ·

Pieternella van die Kaap

por

Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur – …

start reading + shelf
  • ● 96% match for you
  • ● history, literary fiction

the long version

Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur – ‘n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge. Dié historiese roman gee ‘n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius. Pieternella van die Kaap is die resultaat van drie jaar se intensiewe navorsing.

M

Margaret's verdict

"Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en …"

— Margaret

highlights

what readers held onto

No highlights yet. Be the first.

discussion

what readers said

No reviews yet. Finish it; tell us what you found.